Marion Ross

Marion Ross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marian Ross
Geboorte 25 Oktober 1928 (1928-10-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marion Ross (gebore 25 Oktober 1928) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Evening Star (1996) en Superhero Movie (2008), en in die televisiereekse Happy Days (1974) en Brooklyn Bridge (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy